Jaarboeke

Inleiding tot kliniese tandheelkunde 200


 
Modulekode IKT 200
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Modulekrediete 10.00
Voorvereistes BOK 121,CMY 151,FIL 155,GNK 120,GNK 127,GNK 128,MGW 112,MLB 111,MTL 180,PHY 131
Kontaktyd 3 praktiese sessies per week, 4 lesings per week, 1 ander kontak per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Departement Tandheelkundige Bestuurswetenskappe
Aanbiedingstydperk Kwartaal 3

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences